7En op die dag toe Moses die tabernakel klaar opgerig het,+ het hy dit gesalf+ en dit geheilig met al sy toebehore, asook die altaar met al sy voorwerpe. So het hy dit gesalf en geheilig.+
15 En op die dag toe die tabernakel opgerig is,+ het die wolk die tabernakel van die tent van die Getuienis bedek,+ maar in die aand het iets wat soos vuur gelyk het,+ oor die tabernakel gebly tot die oggend toe.