Eksodus 37:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het hy die lampstaander+ van suiwer goud gemaak. Van dryfwerk het hy die lampstaander gemaak. Sy kante en sy arms, sy kelke, sy knoppe en sy bloeisels het daaruit voortgekom.+
17 Toe het hy die lampstaander+ van suiwer goud gemaak. Van dryfwerk het hy die lampstaander gemaak. Sy kante en sy arms, sy kelke, sy knoppe en sy bloeisels het daaruit voortgekom.+