36 En jy moet vir die ingang van die tent ’n skerm+ maak van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad, die werk van ’n wewer.
37 En hy het ’n skerm vir die ingang van die tent gemaak van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad, die werk van ’n wewer,+