Eksodus 38:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En hy het die brandofferaltaar van akasiahout gemaak. Vyf el was sy lengte, en vyf el sy breedte, vierkantig, en drie el was sy hoogte.+ Hebreërs 13:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Ons het ’n altaar waarvan dié wat by die tent heilige diens verrig, geen reg het om te eet nie.+
38 En hy het die brandofferaltaar van akasiahout gemaak. Vyf el was sy lengte, en vyf el sy breedte, vierkantig, en drie el was sy hoogte.+