Eksodus 10:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en sodat jy voor die ore van jou kind en jou kleinkind bekend kan maak hoe streng ek teen Egipte opgetree het, en my tekens wat ek onder hulle gedoen het;+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah is.”+ Psalm 83:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+ Lukas 11:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het hy vir hulle gesê: “Wanneer julle bid,+ sê: ‘Vader, laat u naam geheilig word.+ Laat u koninkryk kom.+ Johannes 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Vader, verheerlik u naam.” Daarom het ’n stem+ uit die hemel gekom: “Ek het dit verheerlik en sal dit weer verheerlik.”+ Handelinge 15:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Siʹmeon+ het breedvoerig vertel hoe God vir die eerste keer sy aandag op die nasies gerig het om uit hulle ’n volk vir sy naam te neem.+ Openbaring 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+
2 en sodat jy voor die ore van jou kind en jou kleinkind bekend kan maak hoe streng ek teen Egipte opgetree het, en my tekens wat ek onder hulle gedoen het;+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah is.”+
18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+
2 Toe het hy vir hulle gesê: “Wanneer julle bid,+ sê: ‘Vader, laat u naam geheilig word.+ Laat u koninkryk kom.+
28 Vader, verheerlik u naam.” Daarom het ’n stem+ uit die hemel gekom: “Ek het dit verheerlik en sal dit weer verheerlik.”+
14 Siʹmeon+ het breedvoerig vertel hoe God vir die eerste keer sy aandag op die nasies gerig het om uit hulle ’n volk vir sy naam te neem.+
3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+