Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Later het hy daarvandaan getrek na die bergstreek oos van Bet-El+ en sy tent opgeslaan met Bet-El in die weste en Ai+ in die ooste. Toe het hy daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+

  • Genesis 27:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En hy het nader gekom en hom gesoen, en hy kon die geur van sy klere ruik.+ En hy het hom geseën en gesê:

      “Kyk, die geur van my seun is soos die geur van die veld wat Jehovah geseën het.

  • Genesis 28:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het Jakob uit sy slaap wakker geword en gesê: “Waarlik, Jehovah is op hierdie plek, en ek het dit nie geweet nie.”

  • 2 Samuel 7:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En watter nasie op die aarde is soos u volk Israel,+ wat God gegaan het om vir hom as ’n volk te verlos+ en om aan hom ’n naam toe te ken+ en om vir hulle groot en vreesinboesemende dinge te doen+—om ter wille van u volk, wat u vir u uit Egipte verlos het,+ die nasies en hulle gode te verdryf?

  • Psalm 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+

      Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+

      Higgajon. Sela.

  • Jesaja 52:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarom sal my volk my naam ken,+ ja, daarom op dié dag, want dit is ek wat praat.+ Kyk! Dit is ek.”

  • Jeremia 16:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Daarom, kyk, ek laat hulle weet; hierdie een keer sal ek hulle my hand en my mag laat ken,+ en hulle sal moet weet dat my naam Jehovah is.”+

  • Jeremia 32:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 u wat tekens en wonderwerke gestel het in Egipteland, tot vandag toe, en in Israel en onder die mense,+ sodat u vir u ’n naam kon maak, soos dit vandag is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel