Deuteronomium 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+ 2 Samuel 7:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En u het u volk Israel+ tot onbepaalde tyd vir u as u volk stewig gevestig; en u, o Jehovah, het hulle God geword.+ Psalm 33:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Gelukkig is die nasie wie se God Jehovah is,+Die volk wat hy as sy erfdeel uitgekies het.+
6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+
24 En u het u volk Israel+ tot onbepaalde tyd vir u as u volk stewig gevestig; en u, o Jehovah, het hulle God geword.+