Numeri 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die seuns van Kehat+ volgens hulle families was Amram en Jishar,+ Hebron en Usʹsiël. 1 Kronieke 23:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die seuns van Kehat+ was Amram, Jishar,+ Hebron+ en Usʹsiël,+ vier.