Josua 21:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Die stede wat die kinders van Meraʹri+ ontvang het volgens hulle families, wat oorgebly het van die families van die Leviete, was, as hulle lot, altesaam twaalf stede. 1 Kronieke 6:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die seuns van Meraʹri was Magli en Musi.+ En dít was die families van die Leviete volgens hulle voorvaders:+
40 Die stede wat die kinders van Meraʹri+ ontvang het volgens hulle families, wat oorgebly het van die families van die Leviete, was, as hulle lot, altesaam twaalf stede.
19 Die seuns van Meraʹri was Magli en Musi.+ En dít was die families van die Leviete volgens hulle voorvaders:+