Levitikus 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het Moses Miʹsael en Elʹsafan, die seuns van Usʹsiël,+ Aäron se oom, geroep en vir hulle gesê: “Kom nader, dra julle broers weg voor die heiligdom tot buite die kamp.”+ Numeri 3:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En die owerste van die vaderhuis vir die families van die Kehatiete was Eliʹsafan, die seun van Usʹsiël.+
4 Toe het Moses Miʹsael en Elʹsafan, die seuns van Usʹsiël,+ Aäron se oom, geroep en vir hulle gesê: “Kom nader, dra julle broers weg voor die heiligdom tot buite die kamp.”+
30 En die owerste van die vaderhuis vir die families van die Kehatiete was Eliʹsafan, die seun van Usʹsiël.+