Eksodus 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En ek sal my hand moet uitsteek+ en Egipte moet tref met al my wonderlike dade wat ek daarin sal doen; en daarna sal hy julle uitstuur.+ Eksodus 11:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Farao sal na julle nie luister nie,+ sodat my wonderwerke in Egipteland kan vermeerder.”+ Psalm 105:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Hulle het die aangeleenthede van sy tekens onder hulle gestel,+En die wonderwerke in die land van Gam.+ Handelinge 7:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Hierdie man het hulle uitgelei+ nadat hy voortekens en tekens in Egipte+ en in die Rooi See+ en in die wildernis gedoen het, veertig jaar lank.+
20 En ek sal my hand moet uitsteek+ en Egipte moet tref met al my wonderlike dade wat ek daarin sal doen; en daarna sal hy julle uitstuur.+
9 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Farao sal na julle nie luister nie,+ sodat my wonderwerke in Egipteland kan vermeerder.”+
27 Hulle het die aangeleenthede van sy tekens onder hulle gestel,+En die wonderwerke in die land van Gam.+
36 Hierdie man het hulle uitgelei+ nadat hy voortekens en tekens in Egipte+ en in die Rooi See+ en in die wildernis gedoen het, veertig jaar lank.+