Genesis 6:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En Noag het gedoen volgens alles wat God hom beveel het. Hy het net so gedoen.+ Eksodus 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Daarna het die kinders van Israel gegaan en gedoen net soos Jehovah Moses en Aäron beveel het.+ Hulle het net so gedoen.
28 Daarna het die kinders van Israel gegaan en gedoen net soos Jehovah Moses en Aäron beveel het.+ Hulle het net so gedoen.