5 Na ’n ruk het Farao se dogter afgekom om in die Nylrivier te bad, en haar dienaresse het aan die kant van die Nylrivier geloop. En sy het die mandjie tussen die riete gesien. Onmiddellik het sy haar slavin gestuur om dit te gaan haal.+
20 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Staan môreoggend vroeg op en gaan staan voor Farao.+ Kyk! Hy kom uit na die water! En jy moet vir hom sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Stuur my volk weg sodat hulle my kan dien.+