Eksodus 12:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En ek sal in dié nag deur Egipteland trek+ en elke eersgeborene in Egipteland tref, mens sowel as dier;+ en aan al die gode van Egipte sal ek strafgerigte voltrek.+ Ek is Jehovah.+ Josua 24:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Later het ek Moses en Aäron+ gestuur, en ek het Egipte geteister deur wat ek daarin gedoen het;+ en daarna het ek julle uitgebring.+ Psalm 78:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Hy het steekvlieë oor hulle gestuur, sodat dié hulle sou verteer;+En paddas, sodat dié verwoesting oor hulle sou bring.+
12 En ek sal in dié nag deur Egipteland trek+ en elke eersgeborene in Egipteland tref, mens sowel as dier;+ en aan al die gode van Egipte sal ek strafgerigte voltrek.+ Ek is Jehovah.+
5 Later het ek Moses en Aäron+ gestuur, en ek het Egipte geteister deur wat ek daarin gedoen het;+ en daarna het ek julle uitgebring.+
45 Hy het steekvlieë oor hulle gestuur, sodat dié hulle sou verteer;+En paddas, sodat dié verwoesting oor hulle sou bring.+