Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 8:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Daarna het Moses van Farao af weggegaan en ’n dringende versoek tot Jehovah gerig.+

  • Eksodus 9:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Moses het toe uit die stad uitgegaan, weg van Farao af, en sy hande na Jehovah uitgestrek, en die donderslae en die hael het begin ophou, en reën het nie meer op die aarde neergestort nie.+

  • Jakobus 5:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Bely+ dus julle sondes openlik aan mekaar en bid vir mekaar, sodat julle genees kan word.+ Die smeking van ’n regverdige het groot krag wanneer dit aan die werk is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel