Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 41:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En dié oggend het sy gees onrustig geraak.+ Daarom het hy gestuur en al die towerpriesters van Egipte+ en al die wyse manne+ van die land laat roep, en Farao het vir hulle sy drome vertel.+ Maar daar was niemand wat dit vir Farao kon uitlê nie.

  • Daniël 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die Galdeërs het voor die koning geantwoord, en hulle het gesê: “Daar bestaan nie ’n mens op droë grond wat die saak van die koning kan openbaar nie, aangesien geen groot koning of goewerneur so iets van enige towerpriester of besweerder of Galdeër gevra het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel