Psalm 78:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Hy het steekvlieë oor hulle gestuur, sodat dié hulle sou verteer;+En paddas, sodat dié verwoesting oor hulle sou bring.+ Psalm 105:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Hy het gesê dat die steekvlieë moes kom,+Muggies in al hulle gebiede.+
45 Hy het steekvlieë oor hulle gestuur, sodat dié hulle sou verteer;+En paddas, sodat dié verwoesting oor hulle sou bring.+