Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Jehovah sal beslis ’n onderskeid maak tussen die vee van Israel en die vee van Egipte, en niks sal doodgaan van alles wat aan die kinders van Israel behoort nie.”’”+

  • Eksodus 10:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Hulle het mekaar nie gesien nie, en drie dae lank het niemand van sy plek af opgestaan nie; maar vir al die kinders van Israel was daar lig in hulle woonplekke.+

  • Eksodus 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar teen geeneen van die kinders van Israel sal ’n hond sy tong gretig roer nie, teen geen mens of dier nie;+ sodat julle kan weet dat Jehovah ’n onderskeid kan maak tussen die Egiptenaars en die kinders van Israel.’+

  • Eksodus 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die bloed sal dien as julle teken aan die huise waarin julle is; en ek sal die bloed sien en julle oorslaan,+ en die plaag sal nie tot vernietiging oor julle kom wanneer ek Egipteland tref nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel