Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 4:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Jehovah het vir Moses gesê: “Nadat jy weggegaan en na Egipte teruggekeer het, moet jy sorg dat jy al die wonderwerke wat ek in jou hand gegee het, voor Farao verrig.+ Wat my betref, ek sal sy hart onversetlik laat word;+ en hy sal die volk nie wegstuur nie.+

  • Spreuke 28:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Gelukkig is die man wat voortdurend vrees,+ maar hy wat sy hart verhard, sal in rampspoed val.+

  • Handelinge 28:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Want die hart van hierdie volk het onontvanklik geword, en met hulle ore het hulle gehoor sonder om te reageer, en hulle het hulle oë gesluit; sodat hulle nooit met hulle oë sou sien en met hulle ore sou hoor en met hulle hart sou verstaan en terugdraai en ek hulle sou genees nie.”’+

  • Romeine 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar ooreenkomstig jou hardheid+ en onberouvolle hart+ gaar jy vir jou gramskap+ op op die dag van gramskap+ en van die openbaring+ van God se regverdige oordeel.+

  • Romeine 9:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 So is hy dan barmhartig oor wie hy wil,+ maar hy laat hardkoppig word wie hy wil.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel