Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 7:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Farao sal na julle nie luister nie;+ en ek sal my hand op Egipte moet lê en my leërs,+ my volk,+ die kinders van Israel,+ met groot strafgerigte+ uit Egipteland moet uitlei.

  • Eksodus 8:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Die towerpriesters het derhalwe vir Farao gesê: “Dit is die vinger+ van God!”+ Maar Farao se hart het onversetlik gebly,+ en hy het na hulle nie geluister nie, net soos Jehovah gesê het.

  • 1 Samuel 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En die manne van Asdod het gesien dat dit so was, en hulle het gesê: “Moenie die ark van die God van Israel by ons laat bly nie, want sy hand was hard teen ons en teen ons god Dagon.”+

  • Psalm 39:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Neem u plaag van my af weg.+

      Weens die vyandigheid van u hand het ek aan my einde gekom.+

  • Handelinge 13:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Kyk dan nou! Jehovah se hand is op jou, en jy sal blind wees en die sonlig ’n tyd lank nie sien nie.” Oombliklik het ’n dik mis en duisternis op hom geval, en hy het rondgegaan en mense gesoek om hom aan die hand te lei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel