Genesis 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maak vir jou ’n ark van die hout van ’n harsagtige boom.+ Jy moet afdelings in die ark maak, en jy moet dit binne en buite met teer bedek.+ Genesis 14:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die Siddimlaagvlakte+ was die een asfaltput op die ander;+ en die konings van Sodom en Gomorʹra+ het gevlug en daarin geval, en dié wat oorgebly het, het na die bergstreek gevlug.+
14 Maak vir jou ’n ark van die hout van ’n harsagtige boom.+ Jy moet afdelings in die ark maak, en jy moet dit binne en buite met teer bedek.+
10 En die Siddimlaagvlakte+ was die een asfaltput op die ander;+ en die konings van Sodom en Gomorʹra+ het gevlug en daarin geval, en dié wat oorgebly het, het na die bergstreek gevlug.+