Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En hulle sal die sigbare oppervlak van die aarde bedek, en dit sal nie moontlik wees om die aarde te sien nie; en hulle sal die res van wat ontkom het, wat vir julle van die hael oorgebly het, eenvoudig opeet, en hulle sal beslis al julle bome eet wat in die veld uitspruit.+

  • Job 38:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Het jy in die skatkamers van die sneeu ingegaan,+

      Of sien jy die skatkamers van die hael,+

  • Psalm 78:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Hy het hulle wingerdstok deur die hael vernietig,+

      En hulle wildevyebome deur haelstene.+

  • Psalm 105:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Hy het hulle stortreëns hael gemaak,+

      ’n Vlammende vuur oor hulle land.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel