Deuteronomium 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Kyk, aan Jehovah jou God behoort die hemel,+ ja, die hemel der hemele, die aarde+ en alles wat daarin is. Psalm 24:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Aan Jehovah behoort die aarde en alles wat dit vul,+Die vrugbare land en dié wat daarop woon.+ Psalm 50:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 As ek honger was, sou ek dit nie vir jou sê nie;Want aan my behoort die vrugbare land+ en die volheid daarvan.+ 1 Korintiërs 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 want “aan Jehovah+ behoort die aarde en alles wat dit vul”.+
14 Kyk, aan Jehovah jou God behoort die hemel,+ ja, die hemel der hemele, die aarde+ en alles wat daarin is.
12 As ek honger was, sou ek dit nie vir jou sê nie;Want aan my behoort die vrugbare land+ en die volheid daarvan.+