Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 4:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Jehovah het vir Moses gesê: “Nadat jy weggegaan en na Egipte teruggekeer het, moet jy sorg dat jy al die wonderwerke wat ek in jou hand gegee het, voor Farao verrig.+ Wat my betref, ek sal sy hart onversetlik laat word;+ en hy sal die volk nie wegstuur nie.+

  • Eksodus 8:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe Farao sien dat daar verligting gekom het, het hy sy hart verhard;+ en hy het na hulle nie geluister nie, net soos Jehovah gesê het.+

  • Deuteronomium 2:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En Sihon, die koning van Hesbon, het ons nie by hom laat deurtrek nie, want Jehovah jou God het sy gees onversetlik laat word+ en sy hart laat verhard, ten einde hom in jou hand te gee, net soos vandag.+

  • Josua 11:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want Jehovah se weg was om hulle hart wederstrewig te laat word,+ sodat hulle teen Israel oorlog sou verklaar, dat hy hulle aan vernietiging kon oorgee, sodat hulle geen gunstige oorweging sou ontvang nie,+ maar dat hy hulle kon verdelg, net soos Jehovah Moses beveel het.+

  • Romeine 9:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 So is hy dan barmhartig oor wie hy wil,+ maar hy laat hardkoppig word wie hy wil.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel