15 En die vleis van die dankoffer van sy gemeenskapsoffers moet geëet word op die dag dat hy dit offer. Hy mag niks daarvan bêre tot die oggend toe nie.+
4 En sewe dae lank mag daar geen suurdeeg by jou in jou hele gebied gesien word nie,+ en ook mag niks van die vleis wat jy op die eerste dag in die aand sal offer, die hele nag tot die oggend toe oorbly nie.+