Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 14:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Wat die lewende voël betref, hy moet dié en die sederhout en die karmosynrooi stof en die hisop neem, en hy moet dit en die lewende voël doop in die bloed van die voël wat oor die lopende water doodgemaak is.

  • Psalm 51:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Mag u my met hisop van sonde reinig, sodat ek rein kan wees;+

      Mag u my was, sodat ek selfs witter as sneeu kan word.+

  • Hebreërs 9:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Want toe elke gebod volgens die Wet deur Moses tot die hele volk gespreek is,+ het hy die bloed van die jong bulle en van die bokke saam met water en skarlaken wol en hisop+ geneem en die boek self en die hele volk besprinkel

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel