Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar ek oordeel die nasie vir wie hulle sal dien,+ en daarna sal hulle met baie goed uittrek.+

  • Numeri 33:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die hele tyd het die Egiptenaars dié begrawe wat Jehovah onder hulle getref het, dit wil sê al die eersgeborenes;+ en aan hulle gode het Jehovah strafgerigte voltrek.+

  • Psalm 78:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 Uiteindelik het hy al die eersgeborenes in Egipte getref,+

      Die begin van hulle voortplantingsvermoë in die tente van Gam.+

  • Psalm 105:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En hy het elke eersgeborene in hulle land getref,+

      Die begin van hulle volle voortplantingsvermoë.+

  • Psalm 136:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die Een wat Egipte in hulle eersgeborenes getref het:+

      Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+

  • Hebreërs 11:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Deur geloof het hy die pasga gevier+ en die bespatting van die bloed,+ sodat die vernietiger nie hulle eersgeborenes sou aanraak nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel