Eksodus 12:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En só moet julle dit eet: met julle heupe omgord,+ sandale+ aan julle voete en julle staf in julle hand; en julle moet dit haastig eet. Dit is die pasga van Jehovah.+
11 En só moet julle dit eet: met julle heupe omgord,+ sandale+ aan julle voete en julle staf in julle hand; en julle moet dit haastig eet. Dit is die pasga van Jehovah.+