Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarop het God in die nag in ’n droom by Abimeʹleg gekom en vir hom gesê: “Kyk, jy is so goed as dood weens die vrou wat jy geneem het,+ aangesien sy aan ’n ander eienaar as vrou behoort.”+

  • Eksodus 10:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Daarna het Farao se knegte vir hom gesê: “Hoe lank sal hierdie man ’n strik vir ons wees?+ Stuur die manne weg sodat hulle Jehovah hulle God kan dien. Weet u nog nie dat Egipte te gronde gegaan het nie?”+

  • Numeri 17:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die kinders van Israel het vir Moses begin sê: “Nou sal ons sekerlik sterf, ons sal sekerlik vergaan, ons almal sal sekerlik vergaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel