13 En hy het vir Abram begin sê: “Jy kan vir seker weet dat jou saad ’n inwonende vreemdeling sal word in ’n land wat nie hulle s’n is nie,+ en hulle sal hulle moet dien, en dié sal hulle beslis vierhonderd jaar lank verdruk.+
6 En wat God gesê het, het hierop neergekom, dat sy saad inwonende vreemdelinge+ in ’n vreemde land+ sou wees en die mense hulle slawe sou maak en vierhonderd jaar lank sou verdruk.+
17 Verder sê ek dít: Wat die verbond betref wat vantevore deur God bekragtig is,+ die Wet wat vierhonderd-en-dertig jaar+ later tot stand gekom het, maak dit nie kragteloos om sodoende die belofte tot niet te maak nie.+