Genesis 17:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En almal wat manlik is onder julle, agt dae oud, moet besny word,+ volgens julle geslagte, elkeen wat in die huis gebore is en elkeen wat met geld gekoop is van enige uitlander wat nie van jou saad is nie.
12 En almal wat manlik is onder julle, agt dae oud, moet besny word,+ volgens julle geslagte, elkeen wat in die huis gebore is en elkeen wat met geld gekoop is van enige uitlander wat nie van jou saad is nie.