Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘En dié dag moet vir julle as ’n gedagtenis dien, en julle moet dit in al julle geslagte as ’n fees vir Jehovah vier. As ’n insetting tot onbepaalde tyd moet julle dit vier.

  • Deuteronomium 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En jy moet dit as ’n teken op jou hand bind,+ en dit moet as ’n voorhoofsband tussen jou oë dien;+

  • Deuteronomium 11:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “En julle moet hierdie woorde van my op julle hart+ en julle siel lê en dit as ’n teken op julle hand bind, en dit moet as ’n voorhoofsband tussen julle oë dien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel