Eksodus 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Sê vir die kinders van Israel dat hulle moet terugdraai en voor Pi-Hagirot kamp moet opslaan, tussen Migdol en die see voor Baäl-Sefon.+ Daarteenoor moet julle kamp opslaan by die see. Numeri 33:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die kinders van Israel het van Ramses+ af weggetrek en in Sukkot+ kamp opgeslaan.
2 “Sê vir die kinders van Israel dat hulle moet terugdraai en voor Pi-Hagirot kamp moet opslaan, tussen Migdol en die see voor Baäl-Sefon.+ Daarteenoor moet julle kamp opslaan by die see.