Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 50:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Josef het die seuns van Israel derhalwe laat sweer en gesê: “God sal ongetwyfeld sy aandag op julle rig. Dan moet julle my beendere hiervandaan opneem.”+

  • Josua 24:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En Josef se beendere,+ wat die kinders van Israel uit Egipte gebring het, het hulle in Sigem begrawe in die stuk grond wat Jakob vir honderd geldstukke+ by die seuns van Hemor,+ Sigem se vader, bekom het; en die kinders van Josef het dit as erfdeel ontvang.+

  • Hebreërs 11:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Deur geloof het Josef, toe hy sy einde genader het, melding gemaak van die uittog+ van die kinders van Israel; en hy het bevel gegee aangaande sy beendere.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel