Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En gedurende die oggendwaak het Jehovah vanuit die vuur- en wolkkolom+ op die kamp van die Egiptenaars begin afkyk, en hy het die kamp van die Egiptenaars in verwarring gebring.+

  • Numeri 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hulle sal dit sekerlik aan die inwoners van hierdie land vertel. Hulle het gehoor dat u, Jehovah, in die midde van hierdie volk is,+ dat u van aangesig tot aangesig verskyn het.+ U is Jehovah, en u wolk staan oor hulle, en u trek voor hulle uit, bedags in die wolkkolom en snags in die vuurkolom.+

  • Psalm 78:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hy het hulle bedags met ’n wolk bly lei+

      En die hele nag met ’n lig van vuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel