Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 So het Jehovah Israel op dié dag uit die hand van die Egiptenaars gered,+ en Israel het die Egiptenaars dood op die seestrand gesien.+

  • Eksodus 15:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Die bruisende waters het hulle bedek;+ soos ’n klip het hulle in die dieptes afgesak.+

  • Psalm 136:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En wat Farao en sy krygsmag in die Rooi See afgeskud het:+

      Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+

  • Spreuke 16:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Alles het Jehovah vir sy voorneme gemaak,+ ja, selfs die goddelose vir die kwade dag.+

  • Nehemia 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die see het u voor hulle gekloof,+ sodat hulle op droë grond deur die see getrek het;+ en hulle agtervolgers het u in die dieptes gewerp+ soos ’n klip+ in die sterk waters.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel