34 En kom dan nou, lei die volk waarheen ek vir jou gesê het. Kyk! My engel sal voor jou uit gaan,+ en die dag waarop ek straf bring, sal ek beslis straf oor hulle bring vir hulle sonde.”+
16 Uiteindelik het ons tot Jehovah geroep,+ en hy het ons stem gehoor en ’n engel gestuur+ en ons uit Egipte uitgelei; en hier is ons in Kades, ’n stad aan die rand van u gebied.
9 Maar toe Miʹgael,+ die aartsengel,+ met die Duiwel ’n geskil gehad+ en oor Moses se liggaam getwis het,+ het hy nie met smadende woorde+ ’n oordeel oor hom durf uitspreek nie, maar gesê: “Mag Jehovah jou bestraf.”+