Eksodus 15:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En Mirjam het die manne in wisselsang bly antwoord:+ “Sing tot Jehovah,+ want hy het hoog verhewe geword.+Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.”+ Psalm 136:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En wat Farao en sy krygsmag in die Rooi See afgeskud het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+
21 En Mirjam het die manne in wisselsang bly antwoord:+ “Sing tot Jehovah,+ want hy het hoog verhewe geword.+Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.”+
15 En wat Farao en sy krygsmag in die Rooi See afgeskud het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+