Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 17:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Maak u dade van liefderyke goedhartighede wonderbaar,+ o Redder van dié wat toevlug soek

      Teen dié wat teen u regterhand in opstand kom.+

  • Psalm 60:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Sodat u geliefdes gered kan word+—

      Red tog met u regterhand en antwoord ons.+

  • Psalm 89:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 ’n Arm met mag behoort aan u,+

      U hand is sterk,+

      U regterhand is verhewe.+

  • Psalm 118:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Die stem van vreugdegeroep en redding+

      Is in die tente+ van die regverdiges.+

      Die regterhand van Jehovah openbaar lewenskragtigheid.+

  • 1 Petrus 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Verneder julle dan onder die magtige hand van God, sodat hy julle op die bestemde tyd kan verhef;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel