Eksodus 18:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en haar twee seuns,+ waarvan die naam van die een Gersom+ was, “want”, het hy gesê, “ek het ’n inwonende vreemdeling in ’n vreemde land geword”; 1 Kronieke 23:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die seuns van Moses was Gersom+ en Eliëser.+
3 en haar twee seuns,+ waarvan die naam van die een Gersom+ was, “want”, het hy gesê, “ek het ’n inwonende vreemdeling in ’n vreemde land geword”;