5 Maar ek sal vir julle aandui wie julle moet vrees: Vrees hom+ wat, nadat hy doodgemaak het, die gesag het om in Gehenʹna te werp.+ Ja, ek sê vir julle, vrees+ Hom.
28 Laat ons derhalwe, aangesien ons ’n koninkryk gaan ontvang wat nie geskud kan word nie,+ voortgaan om onverdiende goedhartigheid te geniet, waardeur ons op aanneemlike wyse heilige diens aan God kan verrig met godvrugtige vrees en ontsag.+