Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hulle sal dit sekerlik aan die inwoners van hierdie land vertel. Hulle het gehoor dat u, Jehovah, in die midde van hierdie volk is,+ dat u van aangesig tot aangesig verskyn het.+ U is Jehovah, en u wolk staan oor hulle, en u trek voor hulle uit, bedags in die wolkkolom en snags in die vuurkolom.+

  • Josua 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want ons het gehoor hoe Jehovah die waters van die Rooi See voor julle laat opdroog het toe julle uit Egipte uitgetrek het,+ en wat julle met die twee konings van die Amoriete gedoen het wat aan die oorkant van die Jordaan was, naamlik Sihon+ en Og,+ wat julle aan vernietiging oorgegee het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel