Deuteronomium 4:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “En Jehovah het weens julle vertoornd geword op my,+ sodat hy gesweer het dat ek nie deur die Jordaan sou trek of die goeie land sou ingaan wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee nie.+ Psalm 44:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 U het met u hand selfs nasies verdryf,+En u het hulle toe daar geplant.+U het volksgroepe verbreek en weggestuur.+ Psalm 78:54 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 54 En hy het hulle na sy heilige gebied gebring,+Hierdie bergstreek wat sy regterhand verwerf het.+ Psalm 80:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 U het ’n wingerdstok uit Egipte laat vertrek.+U het die nasies bly verdryf, sodat u hom kon plant.+
21 “En Jehovah het weens julle vertoornd geword op my,+ sodat hy gesweer het dat ek nie deur die Jordaan sou trek of die goeie land sou ingaan wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee nie.+
2 U het met u hand selfs nasies verdryf,+En u het hulle toe daar geplant.+U het volksgroepe verbreek en weggestuur.+
8 U het ’n wingerdstok uit Egipte laat vertrek.+U het die nasies bly verdryf, sodat u hom kon plant.+