Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ek, ja ek, het die gekerm van die kinders van Israel gehoor,+ wat deur die Egiptenaars in slawerny gehou word, en ek dink aan my verbond.+

  • Numeri 20:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Uiteindelik het ons tot Jehovah geroep,+ en hy het ons stem gehoor en ’n engel gestuur+ en ons uit Egipte uitgelei; en hier is ons in Kades, ’n stad aan die rand van u gebied.

  • Deuteronomium 26:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ons het tot Jehovah, die God van ons voorvaders,+ begin roep, en Jehovah het ons stem gehoor+ en ons ellende en ons moeite en ons onderdrukking gesien.+

  • Psalm 12:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 “Weens die plundering van die geteisterdes, weens die gesug van die armes,+

      Sal ek nou opstaan”, sê Jehovah.+

      “Ek sal hom in veiligheid stel van almal wat hom verag.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel