Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En Jehovah het bygevoeg: “Ek het ongetwyfeld die ellende gesien van my volk wat in Egipte is, en ek het hulle geroep gehoor oor dié wat hulle dryf om te werk; want ek weet goed watter pyn hulle ly.+

  • 1 Konings 8:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 (want hulle is u volk en u erfdeel,+ wat u uit Egipte uitgelei het,+ uit die smeltoond uit),+

  • Nehemia 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En u het die ellende van ons voorvaders in Egipte gesien+ en hulle geroep by die Rooi See gehoor.+

  • Psalm 107:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep in hulle benoudheid;+

      Uit hulle angste het hy hulle soos gewoonlik gered.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel