Psalm 78:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En hy het aanhoudend manna op hulle laat reën om te eet,+En die graan van die hemel het hy aan hulle gegee.+ Psalm 105:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Hulle het gevra, en hy het kwartels gebring,+En met brood uit die hemel het hy hulle bly versadig.+ Johannes 6:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Ons voorvaders het die manna+ in die wildernis geëet, net soos daar geskrywe staan: ‘Hy het hulle brood uit die hemel gegee om te eet.’”+ 1 Korintiërs 10:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en almal het dieselfde geestelike voedsel geëet,+
24 En hy het aanhoudend manna op hulle laat reën om te eet,+En die graan van die hemel het hy aan hulle gegee.+
40 Hulle het gevra, en hy het kwartels gebring,+En met brood uit die hemel het hy hulle bly versadig.+
31 Ons voorvaders het die manna+ in die wildernis geëet, net soos daar geskrywe staan: ‘Hy het hulle brood uit die hemel gegee om te eet.’”+