Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 94:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Gelukkig is die man wat u teregwys,+ o Jah,

      En wat u uit u wet leer,+

  • Jesaja 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+

  • Jesaja 26:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 VERTROU op Jehovah+ vir altyd, want in Jah Jehovah is die Rots+ van onbepaalde tye.

  • Openbaring 19:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Ná hierdie dinge het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot menigte in die hemel was.+ Hulle het gesê: “LOOF Jah!+ Die redding+ en die heerlikheid en die mag behoort aan ons God,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel