Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 24:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die seun van die Israelitiese vrou het die Naam+ begin smaad en ’n vloek daaroor uitgespreek.+ Daarom het hulle hom na Moses toe gebring.+ Terloops, sy moeder se naam was Seʹlomit, die dogter van Dibri, van die stam Dan.

  • Numeri 15:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Toe het dié wat hom gekry het terwyl hy die stukke hout bymekaarmaak, hom na Moses en Aäron en die hele vergadering gebring.

  • Deuteronomium 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Julle mag in die regspraak nie partydig wees nie.+ Julle moet klein en groot op dieselfde wyse aanhoor.+ Julle mag nie bang word vir ’n mens nie,+ want die regspraak is God s’n;+ en die saak wat vir julle te moeilik is, moet julle voor my bring, en ek sal dit verhoor.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel