4 Maar die priester het Dawid geantwoord en gesê: “Daar is geen gewone brood in my hand nie, maar daar is heilige brood;+ mits die jong manne hulle ten minste van vroue onthou het.”+
5 Moenie mekaar dit ontsê nie,+ behalwe met wedersydse instemming vir ’n vasgestelde tyd,+ dat julle tyd aan gebed kan wy en weer bymekaar kan kom, sodat Satan julle nie weens julle gebrek aan selfbeheersing+ bly versoek nie.+