Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Toe het julle nader gekom en aan die voet van die berg gaan staan, en die berg het met vuur gebrand tot in die middel van die hemel; daar was duisternis, wolke en dik donkerheid.+

  • Deuteronomium 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Hierdie Woorde het Jehovah tot julle hele gemeente gespreek op die berg, uit die vuur,+ die wolk en die dik donkerheid, met ’n harde stem, en hy het niks bygevoeg nie; waarna hy dit op twee kliptafels geskryf het en dit aan my gegee het.+

  • Psalm 68:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Het die aarde gebewe,+

      Ook het die hemel gedrup weens God;+

      Hierdie Sinai het gebewe weens God,+ die God van Israel.+

  • Psalm 104:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Hy kyk na die aarde, en dit bewe;+

      Hy raak aan die berge, en hulle rook.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel